WSC BANNER21

 

The Passion of World Shakers Church is to be a mature and trained army of disciples that will change their world.

Testimonies

2 Kinders getuig - plaas aanval!!

S0349 (949)

Ek was laaste vasgemaak en weereens deur die genade alleen het hulle my net met ‘n selfooncharger en veters vasgemaak, ek moes voor ons plaaswerker op ‘n matras le. Nadat almal weggejaag het met my pa se bakkie, met al my en sandry se klere, skooltasse, my pa se gewere, ipods en telephone, kon willem my draad losbyt. Ek het opgestaan en gespring vir ‘n sker sodat ek die veters om my voete .....

GETUIENIS!!

PLANT

Graag wil ek hierdie getuienis deel om ere aan God te bring en om te getuig dat daar WERKLIK krag is in die gesproke Woord, dat ons moet staan op die Waarheid in God se Woord, en die krag van bid en glo, bid en glo, bid en glo.....

Join us on Facebook

EK MOET GETUIG !!

a Johann by Judy kleiner a4a

Kop-aan - kop botsing! Johann baie ernstig beseer.  Twee insittendes van motor wat ongeluk veroorsaak het, is opslag dood.  Die ander is baie ernstig beseer – sterf ook later die dag.  Almal word egter afgevoer na Dennilton; Philladelphia Hospitaal, met provinsiale ambulansse.  911 Ambulans vat Johann Unitas Hospitaal toe na.....

SDC13612