WSC BANNER21

 

The Passion of World Shakers Church is to be a mature and trained army of disciples that will change their world.

Ministries

Outreach

Ons reik uit na ander,

Om betrokke te raak by die bediening is vervullend. Om die glimlag op iemand se gesig te sien wanneer jy hom liefde gee in tye waar haat, moord en verkragting die hoof opskrifte maak ....

Praise and Worship

Our worship team knows that;

Worship is not....

Lofdansers

Through this ministry, we express our faith:

Dinamiese en passievolle dansers bring liefde en uitdrukking na vore waar woorde ons soms in die skande laat ....

Join us on Facebook

Drama

Deur drama bereik ons honderde mense,

Baie van ons assosieer met gebeure en deur ons drama maak ons dit baie duidelik dat daar wel probleme in die lewe is, maar God is groter as jou aanslae....

Youth

Ons jeug - ons toekoms,

Hier is ons jeug ons trots. Hulle is die volgende generasie en ons bring deur die jeug, baie verlore kinders terug in ‘n omgewing van stabilitiet ....

              Bybelstudie
     
op ‘n weeklikse basis,

Om net jou bybel te lees is nie goed genoeg nie - jy moet ‘n studie maak van wat jy lees om dit ‘n leefwyse te maak. Groei groepe word ook ...
                          

Kinderkerk

Ag jinne ons...elke pa en ma se grootse trots,

Jesus self het gesê, laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie. Hulle is kosbaar en ons gemeente en land se volgende leiers ....