WSC BANNER21

 

The Passion of World Shakers Church is to be a mature and trained army of disciples that will change their world.

Kinder Kerk

Kinderkerk

Ons glo vas die eerste beginsel van mens wees, is die grondbeginsels wat ons ons kinders moet leer en dit op God se Woord. Ons kinderkerk spog met ‘n pragtige grasdak gebou en ons kinders groei saam met die gemeente vinnig op pad na geestelike volwassenheid.

Kinderkampe

Ons land se toekoms is opgesluit in ons kinders se potensiaal. Ons harte gaan uit na ons kinders en ons strewe om hulle potensiaal te ontsluit en ’n noue verhouding te bou met Jesus Christus.
Mat 19:14  Maar Jesus sê: Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na My te kom nie; want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemel
e